KAMEEL DORING HARDEKOOL
KAMEEL DORING HARDEKOOL
Suid Afika se hout koning
lovergroenboom bekoring
Kameel Doring Hardekool
net soos houtskool
Suid Afika gaan vir goud
groen mos op die kameeldoringhout
historiese inheemse bome
outydse meubels van harde stompe
vervaardig met vars plaashout
hardekool se bosveld braaihout
skaaf en skuur die houtdraaier
die meester stuk lyk alte fraai
© Eleen van Deventer Vorster
05/02/2018
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.