PASSIEVOL
PASSIEVOL
Passievol liefdevol
my gedagtes het met my weggehol
ek voel saam met jou verlore
in my stomende drome
lê ons styf en warm
teen mekaar in my arm
maar darem
is ons liefde vuurwarm
ek wil saam met jou leef
en baie hoog sweef
net soos die blou en wit wolke
op ‘n sagte donsige wolkekombers
in ons eie klein strandhuisie
‘n pophuisie langs die see
het jy my hele hart gesteel
ek wil my lewe vir altyd met jou deel
© Eleen van Deventer Vorster
08/02/2019
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.