‘n glas perdjie
‘n glas perdjie
ek was lief ‘n kind verlief
jou onskuld was myne
my sonde was joune
jou kruis was myne
jou rykdom myne my skatte joune
my liefde joune jou liefde myne
deur jou woorde is ek gestreel
deur jou aanraking is ek genees
deur jou liefde gevoed
deur jou glimlag verbly
deur jou tong verraai
onder jou voet vermorsel
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.