Jongste aktiwiteit:

onthou jy?

Lank gelede …

poppie ek bemin jou
poppie ons begin nou

suikerbos besing heuning lief
engel soet soos stroop
suikerbos liefling ring verlief
engel se soene te koop

prinses jou liefde beseën
jou liefde woedend beweën

skapie ek was getrou
skapie kan jy onthou?
bokkie ek vergeef jou
bokkie ek vergeet jou

Die Einde




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • MVvW het n geregistreerde lid geword

  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Arnold het ‘n nuwe publikasie gemaak