Jongste aktiwiteit:

‘n Kierang dans

Jou silhoeëtte – ‘n dansende vlam,
af geëts in die sluit van ’n oog,
’n halwe skadu jou beeld,
my gevoel ’n enkele monoloog.

’n Dans met die noodlot,
kortstondig ’n liefde wat bloei,
’n leeftyd se lief,
’n enkele saad wat groei.

Kierang, kierang ’n rou hart,
wag ek nogsteeds – ’n halwe smart,
spelend jou beeld,
kog’lend jou tart.




Om te skryf is my passie, vir 'n wyle ontvlug ek die gejaag. Kry ek 'n oomblik om te voel, te sien en weer te gee, skepping, harts taal - beleef ek die inner siel van my medemens.

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed