Jongste aktiwiteit:

‘n limeriek (SILWER)

ʼn Vrou van die dorpie Rietkuil
wil weet waar die winskopies skuil

Swart Vrydag is mal
Sy koop dat dit knal

En val kerplaks sodat sy huil

©MarleneErasmus
24/11/2023




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed