Jongste aktiwiteit:

Op n Kronkelpad

tree vir tree moet ons dit loop,
gedurig tussen skare van wanhoop,
beloftes aan mekaar,
openbaring praat in sy eie taal,
vurige flam wat brand,
soekend na iemand se hand,
op n kronkelpad..

vers reels skryf ons in wit en blou,
wil he jy moet my ook altyd onthou,
donker dae is n rangskiking in swart.
om nie te vergeet van n ander se smart,
trane vloeiende gedagtes van verlede,
sien ons nog wat wag vir ons in die hede?
op n Kronkelpad..




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed