
OPGEDRA AAN VROUENS SODRA JY DINK
OPGEDRA AAN VROUENS
SODRA JY DINK
Net sodra jy dink
het jy dalk iets goed gevind
kry jy die grootste skok
jy is alreeds gefop
sak jou enigste bietjie moed
jy voel nie meer so baie goed
dit maak ‘n mens onsteld
dit het ook niks gehelp
dit was nie die moeite werd
doodmoeg vir hierdie snert
dit moet nou dadelik stop
vat maar die ander pop
© Eleen van Deventer Vorster
01/10/2018
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.