Ousie Liesie
Ousie Liesie
Ryno du Plessis 2026
n Vrou altyd op ‘n missie, haar hande staan vir niks verkeerd.
Soggens vroeg voor die son opkom, is sy reeds aan die blom.
Wasgoed met die hand gewas, netjies opgehang
Met ‘n glimlag roer sy haar pot sy weet vanaand eet sy heerlik aan haar askoek en sop.
Die son wys sy kop, dadelik staan sy reg met haar besem en haar mop.
Ousie Liesie het een groot wiesie maak nou nie saak wie jy is nie, solank sy leef sal sy nooit rus nie.
Deur: Ryno du Plessis
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.