Jongste aktiwiteit:

Skadu van geluk

Skadu van geluk

2026 Ryno. Alle regte voorbehou.

Soos elke mens wens ek vir daai diep liefdesuur.

Hier in my bors brand die hitte van liefde, gloeiende vlamme.

Waar loop my liefde in die donker nag? Sal jou lig dalk op my pad val met ‘n bietjie glans?

Is wense regtig swart, of is daar skadu van geluk iewers op die dorre pad van alleenheid?

Deur: Ryno du Plessis

2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed