Jongste aktiwiteit:

28 Wit Duiwe

 

 

met hierdie olyftakkie

stuur ek jou genoeg liefde

vir ‘n volle maand in jou lewe

hoop ek dit bring vir jou hoop

na jou lang tydperk van droogte

maak jou optimisties vir wat kom

gee jou ervaring van reine liefde

van Sy beloftes deur Sy Gees

bring vir jou moed, genesing

en kalmte van gees

 

© Tearlach.

 




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Landi het n geregistreerde lid geword

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • ODBNamibie het n geregistreerde lid geword