Jongste aktiwiteit:

PIENK FROKKIE EN SUPPER WOLF..

PIENK FROKKIE
EN SUPPER WOLF..

Pienk trek die harley oop, sy moet net vir wolf wen hy het nie ‘n kans nie. Pienk trek daai harley oop,
sy moet fyn kyk want daai dop van liewe Heksie en die brood rolletjie het haar so liggies gekap.
Naby ouma se huis sien sy twee groot ore uitsteek so tussen die gras deur, So by my kool
As dit nie wolf is nie, dan weet sy nie, sy kyk en kyk ja dit is hy die pestelensie
“Hey Wolf ek het jou gesien,” doodstil ,sy sien net sy ore so pennetjies regop staan.
“Wolf hoor jy my, ek sien jou” sê Pienk . Jaaaaa vir wat wat skreeou jy so op my, ek is besig man kan ek nie eers in vrede broeklos maak nie.?” Antwoord wolf vir Pienk.
“ Ag is reg man, maar wat kom soek jy die tyd van die dag by ouma.? Vra Pienk vir wolf. “ Niks van jou besigheid nie my meisie niks nie “: skreeou Wolf vir Pienk wat haar in sewe kommas vererg, sy moet gou maak, sy kry nog kuier mense en sy moet na ouma gaan omsien. Pienk wat die laasste hap van die brood rolletjie.
Reg Wolf jy kan saam kom, maar jy moet nou vinnig maak ek het nog baie om te doen .
Pienk stoot ouma se kamer deur oop en skrik haar terug in haar sewe koma’s in,
“ouma , ouma lyk deksels bleek, wat is fout?” “Pienk my arm , ek dink ek het infeksie ek het nie geld om dokter toe te gaan nie”huil ouma.
Hier is my kans vandag, Sy gee vir ouma van die dagga koekies, en gee sommer vir wolf ook, maar sy voer vir wolf. “Hell my meisie die koek smaak so njamma sjee nog.” Sê Wolf dit klink of hy ‘n hele bottel mampoer opgesuip het.
Ouma klim so wydsbeen agter op die harley, en wolf agter haar rug, maar ou wolf klou of hy nooit weer die lig sal sien nie en sy maag die grom, dit klink soos, ‘n klomp
Leeus wat honger is..
Pienk trek daai Harley oop en toe dokter toe, Pienk laai vir ouma af, en sê “kom jy saam met my Wolf ouma sal net nou weer reg wees, ek wil jou iets gaan wys.” Wolf weet nie waar is hy in die wereld nie.
Gou het Pienk hom in ‘n goedkoop tatoeer plek in waar hulle sommer neus ringe , oorbelle ,jy noem dit, doen. Pienk weet moes hoe om met ‘n man te werk .
Gou gou is konkel sy met die man in beheer, wolf moet onskadelik gestel word.

Pienk is haastig maar sy maak seker Wolf se bek is gering van die boonste lip so deur die neus,sy ore is plat geskiet,
sy pens hare is geskeer, en ‘n groot yslike tier pronk op sy bors.Wolf is uit ,diep in wolf land..Beer sal sorg dat wolf by die huis kom.

‘My meisie moet jy nou nie bekommerd wees nie
hy sal lank so seer hê, ek het seker gemaak dat hy net bietjies bietjies kan eet hy is nou skadeloos”Se Beer.

Pienk jaag, tel ouma op, Ouma is mooi opgebind versorg met medisyne in die hand.
So in die verby gaan Sê Pienk vir die tannie,van die dokter, “ ons reel die paaiemente in die hof vir vir dienste gelewer.”en daar trek sy betyds vir haar afspraak.
~jac~
2017-08-11

sommer ‘n lag storie.




4 Kommentare

  • Toom

    Hmmh? Nouja! Hmmhnh. Tja! So-so, hmmh? Nou goed dan. Dog, dog. Ag, ja wat. Mooi gedaan, meisiekind. Jawel. Op 'n manier uitstekend, of hoe? Ja, klaar: Gratudinges! Groetnis fanToom En botel het twee t's.

  • Kobie

    goeie more toom. ek het gedink ek gaan nou ja Hmmmm Tj so-so- Hmmmh of iets dergelijks as kommentaar verwag,?Ag ek het gedink die skole is baie ernstig met die klein ou kindertjies kom ek vertel sommer so lag storetjie vir die klein goed.Die mense laat nou" antie" ook toe in die woordeboek en dies meer hahahaha. ek sal hom afhaal as dit pla. Het jy my ander gedigte gelees?Kyk bietjie die een met vreemde bome ek sal baie graag u kommentaar geniet daar, vreemd is vreemd, Groetnis van huis tot huis. ek maak die spel fout reg. Mooi stap los net die koekies alleen. groetnis. jac.

    • Kobie

      KOBIE Augustus 7, 2017 goeie more Toom. ek het gedink ek gaan nou ja Hmmmm Tj so-so- Hmmmh of iets dergeliks as kommentaar verwag,?Ag ek het gedink die skole is baie ernstig met die klein ou kindertjies kom ek vertel sommer so lag storretjie vir die klein goed.Die mense laat nou” antie” ook toe in die woordeboek en dies meer hahahaha. ek sal hom afhaal as dit pla. Het jy my ander gedigte gelees?Kyk bietjie die een met vreemde bome ek sal baie graag u kommentaar geniet daar, vreemd is vreemd, Groetnis van huis tot huis. ek maak die spel fout reg. Mooi stap los net die koekies alleen. groetnis. Kobie(JAC)

    • Kobie

      ns. verskoon asb die klein letter by die naam Toom. nie bedoel nie hoor.

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed