pragnosties
tussen koue en hitte
lê my duin nat gereën
wes kaap se nat winters
bloei uit in blomme reën
so kyk my siel na alles
uit pragmatiese oog
ook diagnosties
soekend na die
antwoorde
wat ons
altyd
flous
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.