
seine
–
vanoggend is die sein helder
behoorlik asof die duine oorneem
om my het mense met geweld kom stap
die strand vol van hulle spore getrap
iewers moes daar iets gebeur het
wat almal opnuut laat besef het
dat die lewe nooit verniet is
en dat elke dag uniek is
–
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.