Jongste aktiwiteit:

Seisoen in jou lag

Jou siel vergeet
die pyn van gister
wanneer ‘n lente bloeisel
saggies kreun in jou hand

In die kring
van jou lag
is die mooiste mooi
dit tyt in my ore
oor skoonheid en somer

Het jy saggies
met jou lippe
my soet
soeter
soetste
wens vervul




5 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak