Jongste aktiwiteit:

Vir die seerstes onder ons

Waar die sand aanwaai –
vanuit daardie rigting,
lê die dorpe Triviaal en Uitoorleg.

Teen die doerste oewer
staan my raad, vir jou, in pluim
droog vanoggend die traan;
die son het laat weet
hy wil in jou oë blink
en nié prisma deur die troebel
van seerwater nie.

Waar die droogte sweep –
vanuit daardie rigting,
lê die dorpe Troos en Soelaas.

© Eduard Smith




4 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Karina Nel het n geregistreerde lid geword

  • Karina Nel het n geregistreerde lid geword

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak