deur Anita van der Walt vir Gedigte Share: verwante: byterig My hart, in jou hande, vir altyd! 11 Julie 2023 705 gesien 0 Komentare 1hou van Skim ’n Dowwe doodse lig projekteer in die skimmeldag se flou lig skyn skim in spieëlbeeld dof ’n skrikbeeld figuur vuurvlamme oë neffentjies my ewebeeld in dowwe spieël goël ©Anita van der Walt Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende