deur Tearlach vir Gedigte Share: verwante: Ek is lief vir jou – Silwer skrywersblok (brons) 6 Julie 2023 641 gesien 0 Komentare 0hou van so so ek kom loer net gou in om te hoor hoe dit met jou gaan my oë jeuk my ore tuit my neus fluit my voete pyn my kop voel vol wyn dit gaan maar so so die lewe bly leuk ©Teárlach. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende