Stille jaloesie.
Jaloers wees is soos onsigbare blywende kanker
vreet jou gedagtegang handeling weg stuk vir stuk
Selfs die felste oorlog is kort duskant jaloesie
Dit is n ewig verterende lekkende vage vuur vlam
Selfsug en nederigheid word hier hergebore
Selfs die onskuld in my ly daaronder
Jaloesie, verweer emosie en ons mooie liefde tot bitterheid, blindheid, nydigheid,
tot n menigheid
Kan ek vra, is jaloesie n selfsugtige demoon gees?
Kan ek regtig aanspraak maak op my eie gesond maak?
Antwoord, God sal beslis nie hierdie pakkie aan jou as geskenk gee, om Sy wil te ondermyn nie
Dus waarom dan jaloers wees en dus anders wees
Keer terug na jou innerlike waardes eb beginsels
Dus skrik wakker en besef jaloesie geen
voorkeur by God se plan voorkeur geniet nie.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.