Die liefde
Liefde is tower mooi
Liefde is balsem teer
Liefde is ewig onuitputlik
Liefde bring ware wysheid
Liefde bring tere desitlikheid
Liefde bring louter geluk
Liefde kan liefkosend wees
Liefde kan die intmoontlike oplos
Liefde kan twee sielsgenote saambind
maar bowenal is , en bring en kan ware
liefde nooit, nooit uitssterf nie.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.