Jongste aktiwiteit:

Strand Lewe

die see droom
in kleure prag van blou
onder ń sagte grou.

branders speel in poele
in sagte wit strepie rokkies
om kinder voete.

kinders in die vlak
bou kastele
uit oumens wense.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Amelia het n geregistreerde lid geword

  • Net_Anri het n geregistreerde lid geword

  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak