Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die Lewe"(Bladsy 100)

my duin lê vir baie onderkant die eerste ster vir ander dalk anderkant verste ster in woestyn van woord soldate en skrywers se skeppings verdwyn gedigte dikwels eenvoudig soos mis voor oggend son waarnemings vorm gedagtes gedagtes verander in gedigte gedigte gaan skuil in eensame omgewing van ooraanbod van multi-media se kakofonie ©Teárlach

stil staan die beeste en herkou op hul tydelike vloer van geel voer versprei oor die sand met sorgelose hand in die hoek van die grote veld kamp staan die wolskape vasgedruk teen mekaar om hulself te beskerm teen die strale van die son naby die water krip staan hulle asof uit een stuk op […]

met die eerste tekens van die komende winter dwarrel daar nog ‘n laaste klompie blare oor my duin te min om strand te bereik net genoeg om ‘n teken van komende koue te wys in rype ouderdom begin mense soms eers om hul ware kleurvolle blomme aan almal om hul te vertoon die wat vroeg […]

met dagbreek sweef my siel ver terug na die dae van Sy dissipels soms vervolg en mishandel ander gewelddadig vermoor in antiochĩë in turkye waar dissipels eerste Sy naam begin dra het as : Christene wat ‘n voorreg gekoop met smarte en tog groot blydskap en seën van Bo op my knieë lyk my duin […]

van oral en oudsher kom hul om hier te verdwaal met gesogte bakens soos die saint paul se katedraal haar polsslag n geelvlam van avontuur min kan vergelyk met dié argitektuur haar oog is verleidend, haar kurwes vlei jou n bus spoeg nog mense uit waarom sy haar arms kan vou van straat teater op […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed