Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die Lewe"(Bladsy 123)

die kind draal leepoog huistoe daar is niks vir hom by die huis ouers en boeties kom eers laat middag alleen met net bediende tuis kry hy koffie of tee met brood skraps botter en smeersel konfyt soms net ‘n droë korsie wat oorbly na bediende en tuinjong gehad het saans wanneer ouers tuis kom […]

NAAIN-ELEWWEN Duitsland het ook sy naain-elewwen! Ja, nie net eenmaal nie , maar tweekeer. Twee naain-elewwens! Altwee op dieselfde dag, die neënde elfde. Die eerste, die treurige is die dag van die brandende sinagogas. Op die neënde November 1938 het die Nasionaal-Sosialiste oral in Duitsland so te sê eindelik rêrig „oorlog teen die Jode” verklaar, […]

so gereeld soos hamerslae op ‘n aambeeld kom die slae van golwe wat op die strand neerstort soos metaal gesmee word in vorms, so word die sand vandag lyk dit glad en lê dit soos ‘n spieëlbeeld uitgestrek môre uitgekalwe soos die kake van ‘n groot seedier wat konstant is, is die slae van die […]

almal is gaande oor die japaandre feesvure brand oral verkeers knope heers in die groot stede veral liberalis gil in reënboë gemengde trots riel en onder vergaan die boere siel waar sport afgod nie meer heers, net bloed en water wat bestaan wyl grond vergaan ©Teárlach

die lug-vleuel van my baai is effens stil vanoggend die see lê soos ‘n dam baie voëls sit op rotse en droog hul vlerke in die koel wind ver oor die blou see staan daar ses vrag skepe hul ankers gedraai weg van wind snags blink hul galery van helder ligte soos neon ligte van […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed