Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die Lewe"(Bladsy 124)

Engele opgestop in ‘n katot op die kaai se suiderkant waar die lyke yl roep en die winde goël Die maagde ontbloot hul silhoeëtte op die skavot rum tingel ‘n ou vaal blues kitaar die kaptein met sy een-oog staar swets oor die donker abissaal Troe-ba-doe, Troe-ba-doe, Tra-la-la, Tra-la-la sing die kardoes luidkeels: “moré lê […]

MONSIEUR LAZHAR, die film Op ‘n Donderdag gedurende die groot pouse hang ‘n onderwyseres haarself in haar klaskamer aan haar blou serp op. In die hoofstad van Quebec, Montreal (sê ,Mong-reál’ of,Mô-reaal’). Die elfjarige seuntjie wat melkdiens het, sien haar deur die glasvenster van die geslote deur en alarmeer dadelik die onderwysers, wat noodmaatreëls tref. […]

op sy duin sit daar ‘n man sy lewe lê uitgestrek oor die see elke golf wat breek met elke donderslag bring iets nuuts wat hom besig hou gedagtes gaan terug na verlede lewe vol uitdagings en oemf dan weet hy daar is geen betekenis daarin om maar net normaal te wil wees nie geen […]

met elke oggend stond met die geur van boere troos in sy droë mond sit hy op sy duin vol verwagting vir ‘n rustige dag met sagte deining wat rus skep kan sy verwagtings kurwe dalk verwesentlik word daar is egter altyd die wind om mee rekening te hou dit steek dalk vinnig op en […]

oor die buig van die see rollende trolle van mis baljaar laat bote vergis sweef uit donker gedwee sonop word dig verduister die horing draal kortweg waarsku bote na omweg om te sien moet jy luister alles omgelwende gordyn selfs sy hoes raak sagter verdoof siek man se pyn ©Teárlach

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed