Jongste aktiwiteit:

duister in dag

oor die buig van die see
rollende trolle van mis
baljaar laat bote vergis
sweef uit donker gedwee

sonop word dig verduister
die horing draal kortweg
waarsku bote na omweg
om te sien moet jy luister

alles omgelwende gordyn
selfs sy hoes raak sagter
verdoof siek man se pyn

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak