Jongste aktiwiteit:

Onvermydelik

Windverwaai, groot lawaai
dink dinge wat verwoesting saai
die groot begeerte om om te draai
en vinnig verby dié hoofstuk te blaai

©HMellet
8/12/2019




Ek is maar net 'n kaalvoetkind van Namakwaland, verslaaf aan die reuk van ink op papier en honger vir woorde wat siele versadig, of dit nou uit my pen kom of joune.

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed