Herakles
almal is gaande
oor die japaandre
feesvure brand oral
verkeers knope heers
in die groot stede veral
liberalis gil in reënboë
gemengde trots riel
en onder vergaan
die boere siel
waar sport
afgod
nie
meer
heers, net
bloed en water
wat bestaan
wyl grond
vergaan
©Teárlach
2 Kommentare
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Seirdna
Uitstekende gedig!