Jongste aktiwiteit:

kersfees in november

die stof staan op my duin
voetpaadjies lê in puin
baie voete daar gewees

karre brul en krul om duin
strepe en vore in sand
lelike spore proe soos aluin

eksamen koors het mense beet
naweek is tyd vir baljaar
weg van ouers word dit ook heet

voor wit huisie staan nuwe bande
nuwe, ou wiele onder blink bak
van oral kom nuuskierige hande

van ouderdom gepraat – der dom
wie weet wat dit kan inhou
as nuwe bande oor sandpad drom

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed