Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die Lewe"(Bladsy 122)

my hart verlang na die sonbesie-hitte wat lui luimer oor karoobos en klippe na die ding-dong van ‘n voorloopskaap wat smag na weiding net die beste wil opraap my hart verlang na wye, oop vlaktes waar stilte en vrede salfsmeer aan nerfskuur-gedagtes waar gesigseinder ver oor rante strek my hart se teer verlange na sielsvrede […]

Die woeswind waai wes suid oos noord bly blare deur bome droog oor dakke draai, verander laat-lente se bloeisel bloedwyn gepars uit druif van die laaste boord in die wingerdbruin van vroegherfs se skyn –   en skielik word ‘n droom van hoogsomer witwinter se stille pyn.   Charleine Collins © November 2019 Illustrasie:https://www.dreamstime.com/royalty-free-stock-photography-tree-wind-falling-leaves-image38405557

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed