Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die Lewe"(Bladsy 121)

Na ‘n laat-lente, deurdag, deurnag, noag-reën se nat, het die lowerreus (al dig verskuil bebot), na so ‘n heil’ge doop, spontaan in songeel vreugdejubels uitgespat, volmaak ons vroegsomer en snerpwinter ruiswind oor ‘n doodgaan droë seisoen, vol konfetti-spikkels, nuut, so mooi, in ‘n skittergoue eg oor groen gestrooi, verbind. Maar die dopper is maar ook […]

DIE BEWAPENDE MAN ‘n Missa vir die Vrede Oor die jare en eeue heen, veral in die twintigste eeu, het die oorlogs­retoriek en sabelgeratel toenemend – alarmerend – uitgebrei. Met al hoe moderner wapens word al hoe meer mense omgebring, want dit gaan dikwels gou oor in egte krygsdade, en brandherde van konflik is in […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed