Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Onreg kweek verset

Deur Driekie
Datum gepubliseer: 19 November 2019 Aantal woorde: 37 381 Kere gelees 7

wanneer onreg
grou flets
en saad skiet
in brak grond
deurskemer
bitter belet
verwronge denke
tot duister verset

sonskynspatsels vervaag
vars onthou
en weeklaag rou
die siel
se bitter lot
met opstand
in eensame
berou

©Driekie Grobler




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 84
Kommentaar telling: 127

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 228 gaste aanlyn

Bydraes – Argief