Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die Lewe"(Bladsy 77)

die onrus sit in ‘n frons oor haar mooi gesiggie winde verander en ruk en pluk daagliks sterker gedagtes in duister gegiet ure en dae in niks vervliet broei die onvervulde droom knaend aan haar hart-soom moeilik is die vrou-word volwassenheid te bereik altyd onverstaanbare lot gegiet in wêreldse kruik vandag is daar ‘n laggie […]

my duin plek van oer drange eeue se skep en ontskep deur wind en see gedrewe soms landwaarts opbouend telkens seewaarts wegvretend so vorm en dring elemente skeppings drang sigbaar vir elke oog om te sien mens se siel dring en drang saam aan ewige verhaal ©Teárlach

klein fyn blommetjies staan plek – plek op my duin langs wandel paadjie skyn dit pers met spierwit blaartjies fladder in wind die mooiste fynbos soorte se blare is daar iets mooi om te sien waar duin en see ontmoet waar siel en liggaam van mekaar skei sipres bome in lang rye koetse begelei na […]

om te weet is erger as om te vergeet bewustelike wete behels baie goeie herroeping vermoë van verlede deeglike insig van vandag se gebeure uitstekende toekoms verwagting oor my duin sluier al hierdie dinge soms my begrip van weet en maak my morbied onrustig om te weet is ‘n gawe van Bo dink ek nie […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed