Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die Lewe"(Bladsy 76)

op speel grond groei gras sag vir kinder voete. kantoor spasies is optimal lugversorg vir kompetisie breine. fabriek ruimtes reuse in spasie vir staal fabrikate. koop sentrums gang vensters oop vir koop generasie. in loop plekke vier en twintig ure vir vergeet te korte. samekoms plekke kommunikasie kanale vir geraas selfone. stilte alleen in klein […]

. om die sonstrale te sien oopvou met dagbreek oor die diep blou baai en see is vir my as ouer mens soos die eerste oopvou van ‘n verjaarsdag geskenk vir ‘n kleuter, met verwagtende ogies wat angstig wag om te sien wat daar binne is . ©Teárlach

die see lê soos ‘n spieël my duin net ‘n kolletjie op die lang wit strand oral is die kuslyn nou omsoom met helder groen fynbos in die holtes verf blomme steeds die doek in kleure soos nag en dag verander die seisoen hier van winter na somer en droër veld winter reën se seën […]

. koue lug vertrek die gesig dit verwring jou vel in plooie bloed vloei na jou gesig om te red jou spiere begin ruk en bewe jou hart wil vinniger klop . so maak vrees met jou dit konsentreer jou denke jou liggaam pomp adrenalien jou brein maak gereed vinnig seine te stuur . stadig […]

my duin lê stil asof gister verstar het in dowwe speel-weer beelde gister se seer wil-wil net herleef die rowe is skaars droog gewaai hier en daar is dit nog pynlik wat deurbreek in steke my siel roep stil oor die eter verdwaal dit die winde wat dit wyd versprei het geen impak teen die […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed