Jongste aktiwiteit:

klokhelder

die see lê soos ‘n spieël
my duin net ‘n kolletjie op die lang wit strand
oral is die kuslyn nou omsoom met helder groen fynbos
in die holtes verf blomme steeds die doek in kleure
soos nag en dag verander die seisoen hier
van winter na somer en droër veld
winter reën se seën steeds
vlak in die dorre sand
wat helder op styg
is die dankbare
klanke van
voëls
van
vroeg
tot laat

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed