deur Koos Elsum vir Gedigte Merkers: Hoop Share: verwante: grond Die duif en die doop 26 Oktober 2020 406 gesien 0 Komentare 0hou van Drie Kante die lyf onder drange bo die dink verbind met ń voedsel bron. die stukke van onder, middel, bo drif, lyf en gemoed in ewewig. blare val siektes loop dink baar altyd nuwe hoop. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende