Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Die Lewe"(Bladsy 78)

verkleef aan my duin skyn die liefde vir die mooi eerlikheid van vars jeugdigheid ontspanne atmosfeer van vreugde diep stilraak van groot oomblikke wanneer see sy stem dik maak golwe met donderende slag teen die strand kom breek die nag se skraal maan wat skrefies lig baan oor bewegende see soos siele ontmoet in die […]

alles wat blink is nie silwer nie my duin lê oop en aanlokkend die wind waai vir ‘n vale daaroor sandkorrels priem my gesig die see lê blou en wipperig die wind stu teen die golwe op veroorsaak wit sproei mis ver oor die buig van die see staan torings van ‘n vragskip uit wieg […]

my duin is soos ‘n skerm waarop grepe van my lewe in “speel-weer” mode verskyn dit resoneer en klink soms soos die simbale van ‘n simfonie uitvoering ander kere draal dit sag soos die soet toon van die stryk instrumente oor my heen musiek van my lewe in super kleur met die geur van fynbos […]

soos die son suid skuif word my duin al hoe warmer weke gelede was dit onplesierig nou word dit heerlike lente elke nuwe dag van sonnige weer bring meer en meer vakansiegangers elke naweek is ons dorpie baie meer besig daarmee saam kom die kriminele vir my as vaste inwoner is daar aanpassings om te […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed