Jongste aktiwiteit:

ongeskonde

verkleef aan my duin
skyn die liefde vir die mooi
eerlikheid van vars jeugdigheid
ontspanne atmosfeer van vreugde
diep stilraak van groot oomblikke
wanneer see sy stem dik maak
golwe met donderende slag
teen die strand kom breek
die nag se skraal maan
wat skrefies lig baan
oor bewegende see
soos siele ontmoet
in die gedagtes
in my droom

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed