om te
op ‘n sondag lê my duin meestal rustig min mense soek die strand op net die toegewyde stappers dalk mense wat hul gesondheid hoog ag gereelde oefening beplan en uitvoer in my oë mag hul maar – respekte dan kom die praters sonder doen om te praat oor oefeninge en dit te doen is dalk […]
Geskryf in die Sterre (Silwer)
Geskryf in die Sterre ankerloos in winterkou in sierskrif lê dit uitgestippel op wysie van die wind se tune tot in die siel se blouste blou die dolosse blink uitgeskud van horison tot horison dui presies die plek, die oomblik aan waar ek moes groet, waar jy moes gaan ek dobber hier in gister rond […]
beginsels
my duin is oorspoel van wind en see oral druis die water in wind-geweld elke swiepende golf wil daaroor spoel my voete kan nie vas staan in die sand die bewegende water neem die sand uit waarop ek probeer staan en ek gryp wild elke dag word dit erger en gly ek verder weg weg […]
land van die verlorenes
verlore is jy van berg tot duin versprei uit jou eie milieu afgedank sonder enige dank of stank uitgedien en afgeslons op jou eie kotteljons waarheid maak seer het jy dan nog nooit geleer melodrama in nuwe aarde skep geen gewig of eer oorbevolk in egte kleur sal jou nog moet leer land van hoes […]
Mahalat
soos die Hebreeuse wysie draal die Senekal gebeure van dag oor my duin en see elke beweging in die natuur lei altyd tot ‘n teen-beweging stadige volksmoord vind plaas iewers moet die moordenaars se borrel begin bars en knars om hul heen sal die kartetse in wrede skerwe diep sny geen onreg bly ooit ongestraf […]
praat
gedagtes druis oor my duin vorm stuwalle teen die golwe soos die suidewind van gister wat die golwe laat opstaan het geluide onderbreek my gedagtes maak dat my aandag verlei word versprei word oor eensame strand soos wit skuim rollers vervaag dit in die wit sand waar dit lewe voed wat onder die oppervlakte woed […]
Sandkasteel (Brons)
met korrelgedagtes (deur genade beklad) bou ek van gisterdrome ‘n sigbare skat met sandsteenwoorde (gestut deur lewenservaring) laat ek dit gestalte kry in verskillende genres en strukture beeldende klank resoneer (skommel deur gemoed) met wiegende maat in eb en vloed onvoorspelbaar die lewe (voortvloeiend tussen see en land) tog bou ons daagliks met vertroue in […]
oorlading
hierdie sonnige dag van al die mooi dae pryk my duin sonnig golwe skitter-blink weke se informasie hang soos reën wolke oor die bewuste siel uit te sak in druppels lente se blomme fees verdring suurstof met digte stuifmeel wolke dreig om lug te verstik duisend woorde wag sinneloos te vergaan om gedagtes te vorm […]
duinelary
‘n duin is net ‘n hoop sand in die sand op my duin is daar skulpe op die duin groei net fynbos en vygies ‘n meter onder my duin is daar water in getye skuif die watervlak op en af daarin leef daar mikro-organismes miljoene spesies verteenwoordig my duin is dus nie net sand nie […]