Jongste aktiwiteit:

Mahalat

soos die Hebreeuse wysie
draal die Senekal gebeure
van dag oor my duin en see
elke beweging in die natuur
lei altyd tot ‘n teen-beweging
stadige volksmoord vind plaas
iewers moet die moordenaars
se borrel begin bars en knars
om hul heen sal die kartetse
in wrede skerwe diep sny
geen onreg bly ooit
ongestraf nie
mag die
verlossing
spoedig kom
mag dit uit Sion kom
mag Jakob se afstammelinge
gered word deur die Ruiter
op die wit perd
van geloof

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed