Jongste aktiwiteit:

Sy Plan

Ek skryf met ‘n doodgewone pen
my lewe is ook doodgewoon
wanneer ek rondom my kyk
lyk alles ook doodgewoon

Soms wens ek die lewe was soos ‘n feë verhaal
waar jy die mooiste sprokies uit ‘n boek kon haal
want soms is dit hartverskeurend
die gewone aardse roetine bestaan

Dalk vra die Here my om vir ‘n oomblik stil te staan
om my lewe weer skitterblink vol,
van Lewende water te maak
vas te byt, weer doodgewoon asem te haal,
en aan te gaan




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed