deur Koos Elsum vir Gedigte Merkers: Hunkering, Ontvlugting Share: Related: grond 14 Augustus 2019 Die duif en die doop 19 Julie 2019 7 Oktober 2020 65 views 0 Komentare 0likes Garage Eienaar tussen garage karre stukke yster blink van lyf, vuil en geolie roep hy op God om meer, van mense te verstaan. God, bly by karre skruwe, wassers, moere wat altyd dieselde bly, mense ratte breek. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Previous Next