deur Koos Elsum vir Gedigte Merkers: Die Lewe Share: verwante: grond Die duif en die doop 18 Oktober 2020 393 gesien 0 Komentare 0hou van Oorlewe dromme slaan ritme alleen ou maat in een stroom geraas. druppels val glowe reëlmatig in helder glas note. dromme hard druppels sag ń musiek mallemeule een versuip in geraas. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende