Jongste aktiwiteit:

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze en Profiel foto van JuanriJuanri is nou vriende

  • Charné de Beer het n geregistreerde lid geword

  • Jesica het n geregistreerde lid geword

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Adel het n geregistreerde lid geword

  • Juanri Lid se profiel foto het verander

  • Juanri het n geregistreerde lid geword

grepe

my duin is soos ‘n skerm
waarop grepe van my lewe
in “speel-weer” mode verskyn
dit resoneer en klink soms soos
die simbale van ‘n simfonie uitvoering
ander kere draal dit sag soos die soet toon
van die stryk instrumente oor my heen
musiek van my lewe in super kleur
met die geur van fynbos blare
wat dit laat neerslaan
in tektoniese krag
nooit te vergeet
die mooi en
die leed

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed