Kras in die ore
O Almagtige God
my hart bloei
soos ñ huilende druiwestok
ñ Jong plaasboer met sy
soldate-aanleg se liggaam
oortrek met rowe, kneusplekke
blou vlekke en snywonde
wanneer jy in sy pienk griepoë kyk
sien jy sy blink linkeroog
het in die oogholte ingedop
plaasboere skree
tog bly hul soebatte buite stembereik.
(Brons)
2 Kommentare
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Oktober 2020 – OOP-projek