Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Geloof/Godsdienstig"(Bladsy 22)

Gesalfde Liefde Die dag as ‘n wens jou hart oorrompel jou hunkersnare in salwingsolie dompel wanneer vier oë lugkastele bou kontinente nie wat bedoel is uitmekaar kan hou waar die Heilige Gees gevoelvol aanraak terwyl wanhoop middeldeur in flarde kraak wanneer Sy visioenskynsel weerkaats die skaduwees van twee pasmaats waar drome ontnugter uit sluimergeslaap die […]

Redderspoor Soos ‘n gnostiese tuin vol blommepraal straal ‘n geskiedkundige ware verhaal liggies skitter vir nog ‘n jaar uitgehaal die Betlehem ster vingerwys teen piknag donker ‘n Koning gebore deur diep Godshunker die waaragtige vanuit hemelpaleis neergedaal soos ‘n spierwit duif rigting aan Sy kinders te wys tussen groen velde van ‘n hartsweiding die Lam […]

– oor die blou golwe sweef ek as meeu – soms voel dit asof ek te ver weg gaan – sien ek die plekke déjá vu geskerm – voel dit alles groot te groot vir my kop – reis ek na nêrens op wolke van mis – dan begin ek sien daar waar alles is […]

– vanoggend lê die mis skielik dik gister was stilte voor die storm sterk winde het gekom en gegaan deurnag alles verander wat bestaan – wat gister waarheid en kultuur was het vanoggend wakker geword sonder mag versteekte kragte het oral vernietig, verbreek die hele wêreld-bestel is verander in chaos – wie sou verlede jaar […]

– die see lê kalm en wag op die horison troon daar vurige blou wolke van reën elke natuurkind sit op gereed meeue sweef senuagtig rond op my duin sit ek en wag saam met alles en almal op Sy genade van bo dit wat alles hernu saligheid bring van nuut wees – ©Teãrlach

– girts-garts trap die laars opgerits tot bokant die knie slof-en-stap uithou stap – swaar gelaai skouers vas toegerits tot bokant my ore krom-gedra klam gesweet – verbewe lê jy nou daar ingeweef in kalkrantsloot koue te verbeur snags – fiks tot oor my hoof niks of niemand gestuit voor niks knie gebuig – sit […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed