Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: ‘n Eenvoudige gebed

Deur Ian
Datum gepubliseer: 21 November 2021 Aantal woorde: 90 41 Kere gelees 1

Here, vanoggend bid ek
‘n doodgewone
krom en skeef
uit die hart uit
Gebed.

Ek bid vir my gesin
waar ek voel
ek faal hulle partykeer
dat U hulle sal omvou
met liefde so groot.

Here, hoor my gebed
vir elkeen wat familie is
beskerm hulle elke dag
maak hulle standvastig
in U.

Job het vir sy vriende gebid
ek doen dit ook
vergroot hulle
grondgebied.

Nou bid ek vir almal
dat U hulle sal seën
en hul genade sal toon
Here wees vandag
Wat ookal
Elkeen nodig he.




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    22 November 2021

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die November 2021 – OOP projek

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 7
Kommentaar telling: 0

Ek is 15 plus jaar in die onderwys betrokke, na al die jare uiteindelik besig met my B.Ed graad. Het 'n diploma in teologie. Geslukkig getroud met 1 seun. Bedryf ook 'n Safe House vir kinders in Sasolburg. So iewers tussendeur maak en  tyd vir skryf en ook lees.  

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 363 gaste aanlyn

Bydraes – Argief