Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: groteske britanje

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 20 November 2021 Aantal woorde: 77 35 Kere gelees 3


hoe het die helde geval
skarlaken drag en helmet op
deurweek met gierigheid se lus
het hulle die wêreld geblus
gestroop van goud en klip
verguis en vermoor
elke opponent
se eggenoot
en nasaat

gister se helde, vandag se drek
selfs nie eie prinses gereken
stroef en bars met elke slag
steeds bar en baar gelaat
nie eens jentelman-oor
net gure mislike weer
met elke harde lag
val hoogheid
met ‘n slag

©Teãrlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 1201
Kommentaar telling: 152

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 357 gaste aanlyn

Bydraes – Argief