Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: bewus

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 20 November 2021 Aantal woorde: 44 33 Kere gelees 1


daar is ‘n wis
met elke taak bewus
van Sy doel met alles
met elke brander
wat uitkring
oor strand

laat jou wis
altyd bewus wees
van Sy genade wil
oor jou en joune
Hy is in beheer
ja gewis

©Teãrlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 1201
Kommentaar telling: 152

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 366 gaste aanlyn

Bydraes – Argief