Bang, Banger, Bangste
Om ‘n Beskermer te wees is ‘n belangrike werk. Daphne het nog altyd geëerd gevoel dat sy gekies was vir hierdie lewe. Veral omdat dit haar ‘n beter kans op oorlewing gee in die ondergrondse wêreld wat afgesny is van die ware weë van die Feë. Nog ‘n verskrikte gil maak dat sy begin hardloop. […]
Fielies Fisant – Jagplaas eskapades
Oorle oupa het n jagplaas op Marken gehad. Dit het later n instelling geword dat die kleinseuns so om die beurt op skoolvakansies daar gaan kuier. Een skoolvakansie gaan kuier ek en my oom se seun, Japie, by oupa op die plaas. Al was ons twee voelbloed stadsjapies en die plaaslewe baie premitief en harde […]
Fielies Fisant – Die Skerpskut
In 1963 beland ek in die weermag. Dit was in die dae toe ons jong manne se ma’s geen keuse gehad het as om hulle seuns aan die genade van die regering uit te lewer nie. By die aankoms van die kamp waar jy moes aanmeld, was die eerste ding wat gebeur, jou hare word […]
Die ware liegverhale van Fielies Fisant
Die ware liegverhale van Fielies Fisant Ek gaan n paar ware liegverhale plaas – uit my oom se verbeelding as kind. Hier is net n kort agtergrond van hoe en waar dit alles begin het. My oom, Flip Verster, aka Fielies Fisant is op 19 Februarie 1945 in Pretoria gebore. Hy was een van sewe […]
Die bokhaelpatroon wat toe nie semels was nie…
Toe ek so ʼn paar jaar uit die doeke was, was Oupa al vir my diep in die mens se doodgaanjare. En nou is ek al Oupa se ouderdom! Verwonder my deesdae onvan-passondig oor waarheen die tyd gevlieg het, want dit voel kompleet soos gister nog dat ek op Oupa se knie gewip het as […]
Net Reg
Sy glimlag vir die soveelste keer, haar oë net-net té kalm soos sy luister na haar dogtertjie se dag by die kleuterskool. Die vyf-jarige babbel oor alles van die oggend se saam-lees storie tot die middagete van harde macaroni-en-kaas. Dis elke dag dieselfde ding, die kos wat óf hard óf droog óf koud is. “Jiggie” […]
Digters gesoek!
Ons is op soek na ‘digters wat vir ons ‘n bietjie kan skaaf aan ons gedigte op SA Digters Afrondingsblad. Eerlike, vriendelike wenke sal baie waardeer word. E-pos elsabedebeer8@gmail.com https://web.facebook.com/photo.php?fbid=632318003645760&set=gm.1691576887801745&type=3
Wenner van die SA Stories Storieplan.
En die wenner van Skryfuitdaging 5 is: Maritza du Preez. Jy wen ‘n gratis proeflees en redigering by Leoni Benghiat van SA Vryskutskrywers. Reg vir plasing in ‘n bundel of tydskrif. Baie geluk, Maritza, jy het die uitdaging presies hanteer soos wat ek gevra het. En inboks vir my jou posadres dan stuur ek vir […]
Oppergesag
‘Ek wil nie aanbid word nie…’ fluister die jong vrou aan die hoof van die tafel terwyl sy na haar weerkaatsing in die glimmende hout staar. ‘Ek wil verskrik!’ Wind ruis deur die vertrek en waai al die geskenke weg. Almal sit regop; niemand durf na haar kyk nie. Alhoewel hulle haar bemin omdat sy […]
SA Stories
Plaas jou stories op ons blad, Daar word gekeur en dan publiseer ons dit in ‘n tydskrif , elke drie maande of so ‘n nuwe tydskrif. Ook skryfuitdagings waaraan jy kan deelneem en groot pryse wen soos ‘n gratis kursus by SA Vryskutskrywers of ‘n gratis proeflees deur Janie Oosthhuisen van Skryfgeheime of deur Hannelie […]