Die Blou Fees
Tema: Fees. 381 woorde. # Sia spring van die dak af en hardloop by die stegie af. Sy het nie nodig dat enigiemand sien – of weet – waarheen sy gaan nie. Grootendeels het die studente waarmee sy rondhang geen benul wat die ooreenkomste is wat hulle sluit nie. En selfs as hulle dit sou […]
Jolyt
As die lig van die volmaan oor my straal wil ek my skoene uitskop, my hare losmaak my hande hoog gooi, dans asof niks my traak onder derduisende sterre wat saam my verdwaal. want die lewensreis is ‘n Weense wals al galm die simfonie soms so effe vals. © 2017 Caren Kearley Kopiereg voorbehou
Bloed en Ys
Die bloed sypel uit die wond op Nataniël se nek. Ek staan doodstil. Selfs in die bleek lig van die nuwemaan is die dik vloeistof onmiskenbaar. *Jy kan die res van die verhaal in “Eens…” lees in sagteband deur na die boekwinkel hier op INK te gaan of as ‘n luisterboek deur Audioshelf […]
Pers Vonkies
‘Jy kan dit nié aan boord bring nié!’ Jess kyk bekommerd rond voordat sy in die man se oë staar: ‘Ek kán dit aan boord bring.’ ‘Nee, jy kan nie,’ sê die matroos met ‘n vinnige skud van sy kop. *Jy kan die res van die verhaal in “Eens…” lees in sagteband deur […]
Prinses van Eggo’s
Liesl loop die donker steen gang af. Sy kan skaars haar opwinding beteul. Haar elf susters giggel agter haar. Sy kan steeds nie glo dat hulle ook saam met haar elke aand gaan dans nie. Veral omdat musiek verbode is in hul koninkryk. Sy skud die ongemaklike gedagte weg en reik uit na die harp […]
Die Wensmeester
Al die kerse was aangesteek, tog kan die lig nie deur die donkerte breek nie. Vandat die laaste magiese gedierte gejag en in die kasteel se binnehof doodgemaak is vir almal om te sien is die spieëls dof en het vuur opgehou om lig te gee. Die sonlig is gedemp, maar dit was beter as […]
Asvaal Prinses Deel 2
Carina teug gelukkig aan haar koffie. Nie eens die feit dat dit al hoe kouer word hoe langer sy drink kan haar gevoelens verander nie. Haar stiefsusters sweef die eetkamer binne, besig om oor die bal te klets en kyk nie eens in haar rigting nie. *Jy kan die res van die verhaal […]
Asvaal Prinses Deel 1
Die koue is party dae so erg dat Carina binne die vuurherd wil klim vir ‘n bietjie hitte. En somtyds doen sy dit – al beteken dit dat Vivian en haar dogters hul neuse vir haar optrek. Partykeer is dit beter om warm te slaap as om almal gelukkig te maak. Al bly die as […]
Joodse Grappie, 3: BOEDEL
Joodse Grappie, 3: BOEDEL Mandelbaum lê op sy sterfbed en sê vir sy vrou hoe sy nalatenskap opgedeel moet word: ⊛ „Die fabriek aan my seun Hennog . . .” Sy vrou onderbreek hom: „Hoekom Hennog? Hy sal dt net ruïneer; Chejm het veel meer verstand as hy!” „Goed, laat dit dan wees soos jy […]
Skrywersblok
My mees gevreesde vyand is die naakte vel papier wat met woordelose uitdaging tartend na my gluur…